Monday, February 8, 2010

Trofee Worshond



Oorspronkik van Suid-Wes...

Koeihaai by Jacobsbaai


Ek en Dikdaan vang Karp



Pek/Dikdaan

Ek en my Vriend Jan( Boomslang)




Lang Jan..

Saam WP op WR450












Akkedis Jag op plaas


Akkedis Jag by WP se Plaas...


Visskiet





c
Hier is Swartbaars en Baber wat ek gejag het...die vriend van my is WP..hy het sy eerste vis geskiet, goeie werk gedoen, mooi geskiet uit die face uit... Worshond deel ook die tye, hy is oorspronklik van Swakopmund, het hom by Betsie en Tannie Talita gekry!

Veldskoen nuus- Kortliks

Nuus is dat ek nou hopelik einde Feb op kontrak sal gaan, kan waarlik nie wag nie!! Verder oefen ek en bly fiks en hou die een oog in die Caravan Manaul...my geheu is mos maar effe dun!!

Friday, June 5, 2009

KLM kom verby


So lyk dit van my kombuis af...

Easy Jet Final

Hier kan julle sien hoe naby die Vliegtuie verby die veld kom. Dis rerig pragtig en iets om te sien!! Soms is die mis baie laag, dan sien jy die manne net skielik deur die mis kom!! Baja mooi in die aande ook, verak BA en Easy Jet met hulle kleur wat saam met die ligte op die vliegtuig skyn!!

Embraer Take-Off R34 Aberdeen

Thursday, June 4, 2009

Langs Rivier


Langs een van die riviere!! Koel dag...

Netjiese Landing...


Kyk hoe pragtig land die man, sjoe...as hulle wegtrek op die Noordelike Runway 34, dan skud my karavaan letterlik, so naby is die threshold!! Hierdie is laatmiddag geneem!!

Agter my is die krieketveld met die wit covers, nogal `n mooi dag in Aberdeen!!

KLM op Final


Hierdie ystervoels....hulle is heeldag in en uit by Aberdeen Lughawe, Skotland!! Hulle kom baie laag en naby, nie die beste foto om dit te beskryf nie, maar hierdie is wel naby!! Sal beter foto`s opsit!!

Snawel Ritme

Skotland vastrap 1

Wednesday, May 20, 2009


Skotland...nog foto`s oppad!!
Dis die veld en klubhuis...ek bly heel links..daar is so karavaan!!

Sunday, April 12, 2009

Epupa Valle

Laatmiddag lanks die Kuneni terwyl die son sy strale op die viswaters neergooi...