Friday, June 5, 2009

KLM kom verby


So lyk dit van my kombuis af...

Easy Jet Final

Hier kan julle sien hoe naby die Vliegtuie verby die veld kom. Dis rerig pragtig en iets om te sien!! Soms is die mis baie laag, dan sien jy die manne net skielik deur die mis kom!! Baja mooi in die aande ook, verak BA en Easy Jet met hulle kleur wat saam met die ligte op die vliegtuig skyn!!

Embraer Take-Off R34 Aberdeen

Thursday, June 4, 2009

Langs Rivier


Langs een van die riviere!! Koel dag...

Netjiese Landing...


Kyk hoe pragtig land die man, sjoe...as hulle wegtrek op die Noordelike Runway 34, dan skud my karavaan letterlik, so naby is die threshold!! Hierdie is laatmiddag geneem!!

Agter my is die krieketveld met die wit covers, nogal `n mooi dag in Aberdeen!!

KLM op Final


Hierdie ystervoels....hulle is heeldag in en uit by Aberdeen Lughawe, Skotland!! Hulle kom baie laag en naby, nie die beste foto om dit te beskryf nie, maar hierdie is wel naby!! Sal beter foto`s opsit!!

Snawel Ritme

Skotland vastrap 1

Wednesday, May 20, 2009


Skotland...nog foto`s oppad!!
Dis die veld en klubhuis...ek bly heel links..daar is so karavaan!!

Sunday, April 12, 2009

Epupa Valle

Laatmiddag lanks die Kuneni terwyl die son sy strale op die viswaters neergooi...


Die Epupa watervalle...Kuneni Rivier se vlak is baie hoog en rof!!

As my kuite daar gly...skiet ek af Angola toe

Eerste Epupa Landing!!

My eerste landing by Epupa saam met my ou
vriend WP!! Net jammer dis in Scenic Air klere..
my chief pilot is seker nou nog kwaai oor die storie!!
Kyk biki die kuite!!

Namibie vlieg


Namibie was 'n besonderse tyd van my lewe, met ongelooflike ondervindinge en ervarings wat nie elke dag voor 'n mens verbywaai nie!! My veldskoene en vriende het 'n groot aandeel gehad daarin!! Kyk biki die foto's en besluit maar self wat julle daarvan dink!!

Ek sal nog baie foto's oplaai met tyd!!