Sunday, April 12, 2009

Epupa Valle

Laatmiddag lanks die Kuneni terwyl die son sy strale op die viswaters neergooi...


Die Epupa watervalle...Kuneni Rivier se vlak is baie hoog en rof!!

As my kuite daar gly...skiet ek af Angola toe

Eerste Epupa Landing!!

My eerste landing by Epupa saam met my ou
vriend WP!! Net jammer dis in Scenic Air klere..
my chief pilot is seker nou nog kwaai oor die storie!!
Kyk biki die kuite!!

Namibie vlieg


Namibie was 'n besonderse tyd van my lewe, met ongelooflike ondervindinge en ervarings wat nie elke dag voor 'n mens verbywaai nie!! My veldskoene en vriende het 'n groot aandeel gehad daarin!! Kyk biki die foto's en besluit maar self wat julle daarvan dink!!

Ek sal nog baie foto's oplaai met tyd!!